Binne die Kring-Dans van die Kuns

By Johan Cilliers

Binne die Kring-Dans van die Kuns
Available for 0 USD

 “God lag op ’n koggelende wyse skreeusnaaks: dood waar is jou angel! Wie laaste lag, dit is die allerlaaste lag van vreugde. Johan wil in hierdie boek die gereformeerde teologie in die 21ste eeu laat lag. Want God se estetika spreek mense nie aan op wat hulle moet doen of hulle prestasies nie, maar op wie hulle is; deur die genade van God is ons wie ons is (1 Kor 15:10). So prakties is die Praktiese Teologie van ’n kring-dans.”

– Prof Daniël Louw

Book Details

Buy Now (0 USD)