Kerk en orde vandag

By Piet Strauss

Kerk en orde vandag
Available for 0 USD
Kerk en orde vandag konsentreer op temas wat oor die hele spektrum van die gereformeerde kerkreg versprei lê en probeer om relevante agtergrondinligting vir al die artikels van die kerkorde van die NG Kerk te verskaf. “Die skrywer lewer bewys dat hy ervare is, en uitstekend op die hoogte van al die temas en onderwerpe is, persoonlike ervaring daarvan het, en dat hy krities en apologeties daaroor kan skryf.” – Prof. Andries le Roux du Plooy, Fakulteit Teologie, Noordwes?Universiteit

Book Details

Buy Now (0 USD)