Vind skuiling in God se beloftes

By Sheila Walsh

Vind skuiling in God se beloftes
Preview available
In Vind skuiling in God se beloftes, bestudeer Sheila Walsh die Skrif vir wat God aan ons belowe en wat daardie beloftes beteken. Deur middel van sommige van die bekendste verhale in die Bybel bekyk sy tien fundamentele beloftes van God wat vir ’n stewige fondament sal sorg, selfs in die moeilikste tye van ons lewe. Hierdie tien beloftes is: Die belofte van voorsiening Die belofte van vrede Die belofte van vertroue Die belofte van liefde Die belofte van genade Die belofte van hoop Die belofte van krag Die belofte van meer Die belofte van ’n Tuiste Sheila se gebruik van stories, persoonlike ervarings en Skrifgedeeltes sal lesers help om ’n vaste vertroue in God te ontwikkel wat hulle vir ’n leeftyd staande sal hou, en hulle leer om te steun op God se ewige verbintenis tot ons. ’n Diepgaande Bybelstudie en geheuevers vir elke hoofstuk word ingesluit

Book Details